Blog

Manne naweek by Die Gatjie

ʼn Manne naweek is iets waaroor daar nie geskryf moet nie, want niemand wil die pyn daarvan herleef later nie…vra maar vir die uwe.

Vrydagmiddag, 17 Julie, @ 3pm trek 3 voertuie (10 man sterk) weg uit Wellington op pad na Die Gatjie, 20km anderkant Citrusdal. Mario het bietjie vroeër die middag al deur geskiet.

Span probleme vir die naweek was:

  • Ek
  • Christo
  • Ruan
  • Paul
  • Dirk
  • Willa (Neef)
  • Petrus
  • Marnus (Scareface)
  • Dirk (OD)
  • Francois (Wonder Stok)
  • Mario

1st stop is by die tweede oudste Bar, Gouda Hotel, waar daar ʼn vinnige paar koues die keel afgegooi word. In Poterville gekom word ʼn vinnige tweede rondte geniet by die Porterville Hotel voor daar aangestoot word. Uiteindelik in Citrusdal draai ons links en pak die laaste 20km aan voor ons links draai by Die Gatjie se bordjie.

Manne naweek het begin….

The End!

18

Groot dankie aan oom Buks (Andre) dat ons by sy plek (Die Gatjie) kon kom kuier het, Christo vir sy kookwater pot Saterdagaand, Mario wat een moerse vrag hout uit gebrand het die Vrydagaand haha en natuurlik die res van die wetters vir ʼn great naweek. Saterdag gebid dat die dood my net moes kom haal, maar gelukkig was dit nie so lewensgevaarlik dat Sieb en Wonder Stok my moes genees nie haha

Tot die volgende keer kêrels.

Kliek hier vir meer foto’s.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *