Blog

Brill se bachelors

As die enkel lopende manne in jou vriendekringe begin minder raak besef jy dat jy begin nou oud raak…eish.

Paar manne het op die laaste minute onttrek as gevolg van griep en verskeie ander redes, maar 9 het Vrydagaand by Die Houthuis (8km anderkant Bonnievale) aangemeld vir Batchelor duty.

Ons bachelor’s vir die naweek was Francois Brill aka Robloper (moet nie vra nie, kortverhaal op sy eie).

Wat op sulke naweke gebeur bly op sulke naweke, maar die kort van die lang storie – dit was ’n harde naweek op die liggame…maar soos enige bachelors naweek nou maar is .

Die knaap was in een stuk terug by sy huis wat prioriteit #1 was.

Groot dankie vir al die kwaggas wat daar was en ook Ronelle van Die Houthuis.

Kliek hier vir meer foto’s.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *