Sutherland

Blou Nartjie & ‘n Banggat roete

Die laaste 3 jaar het ons die langnaweek in die winter gebruik om paaie en plekkies te gaan verken in die Karoo en areas rondom dit saam met die Groenewald gesin. Die jaar sou dinge nie anders wees nie en Vrydagoggend 7vm verlaat ons ʼn bitter koue Wellington op pad na Op-Die-Berg via Ceres. Die […]
Read More

Groot Karoo se agterpaaie

Winter in die Karoo is altyd iets spesiaal. Alhoewel dit vrek koud is, is daar iets misteries rakende die gebied en sy mense. As geluk aan jou kant is sneeu jy dalk vas in Sutherland, alternatief verken jy elke onbekende grondpad in die distrik. En dit is presies wat ons die lang naweek weer gaan […]
Read More