Namibia

Ons gaan kuier in die Kunene

So ongeveer 2 maande gelede het goeie maats van ons, Paul en Marina Laas, sak en pak opgetrek na Namibië om te gaan boer in die Outjo omgewing. Met diè dat Marli in haar besige seisoen by die werk was, het dit beteken ek was op diens met ons twee jong woelwaters (Jean en Lian) […]
Read More

Namibië toe met ʼn helse draai

Saterdagoggend 4am raas my wekker hier langs my. Iets waaraan ons nou al vir +/- 12 maande beplan het, het uiteindelik aangebreek. Die laaste paar goed kry hul plek in die voertuig. ʼn Vinnige gebed en dan word ʼn swaar 80 Series se neus die hek uit geluier. Net buite die dorp kry ons die […]
Read More