Bosvarkie

Klein Karoo kuier…soms chaos

Sover is hierdie een van daai gat-oor-kop jare en dit voel byna of ons nie by alles uit kom nie. Vir een of ander rede het die seuns nog nie hul ouma-grootjie in Oudtshoorn gaan besoek nie en dus moes daar sommer gou ʼn plan gemaak word, want ons is reeds aan die gatkant van […]
Read More