22Watervalle

Kamp by 22Watervalle

Met die dat Jean & Marli in Johannesburg was vir die Junior Nasionale Onderwater Hokkie kampioenskappe het ek en Lian besluit daar is nie ʼn manier dat ons twee tuis gaan sit oor die naweek nie. Vrydagmiddag word daar vinnig iemand gereël om na die honde te kyk oor die naweek, ʼn paar goed word […]
Read More