Blog

FNB Cape Town 12 ONERUN

Sondagoggend, 17 Mei, 9am gaan die skoot af en 10,000 mense is weg om deel te neem aan die FNB Cape Town 12 ONERUN.

Met die dat ek en Marli in geboelie is in die resies deur die Laases en dat ons amper NIKS geoefen het vir die resies nie was ons maar effe senuweeagtig vir die avontuurtjie.

Op die ou einde het ons onself verbaas en die resies voltooi in ʼn tyd van 1:28 uur.

Definitief iets wat ek weer sal aanpak. Welgedaan Kaapstad + FNB.

Kliek hier vir meer foto’s.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *