Familie

Verlowings parties bly woes lekker

So rukkie gelede was my ouers in die Kaap en omrede ek die ou mense ken het ek en Marli besluit ons gaan net ‘n ietsie kleins & intiem hou met beide se ouers en so paar close pals om ons verlowing te vuur. Daarna sal ons een hou vir al die res van die […]
Read More

Ek en M se ouers onmoet uiteindelik

My maat, as jy dink ‘n Currie Cup finaal tussen die steeptruie en die blou knape van die Noorde is stresvol en senutergend dan moet jy by wees as jou en jou verloofde se ouers mekaar die eerste keer ontmoet. Ek kan wragtig nie sien hoe mense meer as een keer deur so storie kan […]
Read More

Marli (M) sê JAAA!!!

Dit was ‘n laat Dinsdagmiddag (+/- ‘n maand gelede) jaag ek moerse opgewonde huis toe met ‘n ietsie in die gatsak wat die res van my lewe gaan verander. Na uiteindelik 30 jaar het ek die cherry, goose, kind (soos Rev sal sê), meisie gekry waarmee ek my lewe wil deel en vanaand is ek […]
Read More

Hoogste, oudste, grootste en langste

As mens so na die titel kyk sal mens reken dit is iets uit ‘n porn movie van die laat 80’s. As dit maar net was…sug. Wel 2007 is hier en so ook die einde van ‘n kick-ass vakansie. Die liggaam het ‘n break nodig gehad van ‘n besige 2006 en as ek nou terug […]
Read More