Avonture

Kilimanjaro – Dag 5

Stella Point (5 700m), Uhuru Peak (5 895m), Mweka kamp (3 100m) – langste dag in jou lewe Saterdagaand 22h30, 24 Junie 2006, en elkeen kry ‘n klop op die skouer om wakker te word, nie dat jy eintlik geslaap het nie. Jou een oog was so halfpad toe en die ander een het nie […]
Read More

Kilimanjaro – Dag 4

Barafu kamp (4 600m) – +/- 9 ure hike Saterdagoggend 24 Junie 2006 en vandag kan ons die bene voel. Almal rek en strek waar hulle kan. Ruan se kopseer is NOG NIE weg nie. SHIT!! Daniel beveel aan dat hy ‘n volle Dimox moet gebruik. Gister se kopsere was net te erg gewees en […]
Read More

Kilimanjaro – Dag 3

Barranco kamp (3 950m) – +/- 8 ure hike Vrydagoggend 23 Junie 2006 en almal is al vroeg uit die tente. Die oggend briesie kleef teen jou been en vir die eerste keer word die warm goed uit gehaal. Nes boer se kind waag Vicky en Parma eers die koue met die minimum goed aan, […]
Read More

Kilimanjaro – Dag 2

Shira kamp (3 800m) – +/- 6 ure hike Donderdagoggend 22 Junie 2006 en ons word gegroet met ‘n bitter koue. Gisteraand se reën het alles gefries en die oggend windjie help wraggies nie die saak nie. Almal het darem ‘n goeie nagrus in gekry maar Ruan moes +/- 6 keer uit gaan om van […]
Read More

Kilimanjaro – Dag 1

Machame hek (1 750m) na Machame kamp (2 950m) – +/- 6 ure hike Woensdagoggend 21 Junie 2006 en Parma snork soos ‘n ou Bedford trok wat sukkel teen ‘n hewel uit. Hoe de donder kan die brak nog slaap wonder ek soos ek vir die 1 000 keur na my sell kyk om te […]
Read More

Toer Namibia toe

Vrydagaand 19h00 en ons is weer op die langpad om paniek te saai vir ons land, samesyn, die bokke en al julle damn wetters daar buite. Dit gaan hard en woes wees, liggame gaan harde knocks vat, maar wie is nou bang – het mos alles by uncle Chuck geleer. Springbok is 550km ver en […]
Read More

Toer Namakwa en Karoo toe

2350km, -9 grade Celsius en ‘n verlore waentjie later is ons darem weer veilig in die Kaap na een onvergeetlike roadtrip en ‘n kick-ass festival (Sticks & Stones). Hoe beskruif ‘n mens ‘n trip waar daar so baie gebeur het? As ons nie gevrek het van die koue nie, was dit waentjie probleme, griep wat […]
Read More

Toer Oranje Rivier toe

Op pad Stellenbsch toe Sondag chat ek en Vicky so lekker oor ons trippie op die Oranjerivier en hoe befok dit was. En nou sit ek hier en wonder hoe de hel ek hierdie trip aan julle kan verduidelik. Hoe kan n mens al die goeie tye, befokte pals (oud & nuut), natuur wat n […]
Read More