Avonture

Kamp by Khomeesdrift

Nie ʼn groot persoon wat daarvan hou om Nuwejaars voornemens te skep nie, maar wil definitief daarop fokus om hierdie jaar (2017) meer gereeld met die familie te gaan kamp. Die seuns is nou op daai ouderdom dat hul alles daarvan geniet. As ons by die huis kom terug van ʼn kamp word daar reeds […]
Read More

Kamp by Baliesgat

Soos met ons Leeuwenboschfontein kamp einde verlede maand het dit hierdie spannetjie (Jonker, Van Tonder, Laas & Swart) net so bietjie meer as ʼn jaar geneem om weer die kamp ding te doen. Dus toe Danie met die voorstel kom dat ons weer ʼn reünie moet hou het almal begin om moontlike bestemmings in die […]
Read More

Kamp by Leeuwenboschfontein

Die feit dat dit ons klomp manne amper 3 jaar geneem het om weer saam te kamp is wraggies ʼn skande! Maar soos die gesegde gaan – liewers laat as nooit. Middel Augustus het ek die 1st keer van Leeuwenboschfontein te hore gekom toe ons in die vallei langs die plaas gekuier het saam met […]
Read More

Kgalagadi & Noord Kaap Toer

Hierdie was een van daai vakansies wat “long overdue” was. Met Lian wat nog net te klein was vir ʼn lang toer verlede jaar was beide ek en Marli lus om hierdie jaar die seuns op ʼn onvergeetlike avontuur te neem. Terselfde tyd was dit NB dat Marli buite selfoon sein kom, want anders gaan […]
Read More

Kamp by Cederberg Oasis

Na ek en Jean se eerste pa-en-seun kamp verlede jaar Junie het my gat gebrand om weer ʼn avontuur saam met die knaap aan te pak. Wil dit actually ʼn instelling maak om so elke ses maande alleen met die seuns te gaan kamp. Met die dat Lian nou eers twee is het ek gedink […]
Read More

Kamp by Guano Caves

Met die dat die kinders se skedule deesdae besiger is as ons sin, is ʼn oop naweek soos wit tande. En (hierdie is die swaar pil om te sluk) dit is amper 4 maande laas wat ons gekamp het so dit alleen is ʼn verdomde sonde. Paar vriende het Guano Caves aanbeveel en na ʼn […]
Read More

Kamp by Vloedbos

Oor die jare was ek al bevoorreg om verskeie van Suid Afrika se kampplekke te kon besoek het. Nie almal was iets om oor huis toe te skryf nie, maar ʼn avontuur bly ʼn avontuur. Na ons onlangse besoek aan Vloedbos moet ek bieg dat hierdie stukkie kinder paradys tussen Caledon & Berdasdorp tans na […]
Read More

Kamp by Kagga Kamma

Met die dat somer sy kop begin uit steek en die ergste koue en reën agter ons is dit nou die ideale tyd om in die veld te kom met die kinders. Donderdagoggend en die laaste paar los goedjies word aangeskaf voor ons in die pad val vir ʼn 3 dae wegbreek. Die kinders kan […]
Read More

Kamp by Tankwa Tented Camp

Loop al lank met die idee rond dat ek en Jean ʼn solo trippie, sonder Marli en klein boeta Lian, moet doen. Toe ek op Facebook ʼn paar foto’s van Tankwa Tented Camp gesien het was die koeël deur die kerk – daar moet ons definitief ʼn draai gaan maak. Beskikbare naweek gekry (tussen al […]
Read More

Karoo grondpaaie

Vrydagoggend, 1 Mei, so net na 8am suiker 2 volgepakte voertuie (ek, Marli, Jean, Lian, Paul, Marina, Jismene & Chris) Wellington uit op pad na Wagendrift Lodge, die 1st van 2 stoppe. In Worcester word daar by die Shell Ultra City gestop waar Divan & Celia vir ons wag. Na ʼn vinnige koffietjie is ons […]
Read More