Archives for 26 Feb,2020

You are browsing the site archives by date.

Kamp by AlartsOewer

Vrydagmiddag so net na 4pm ry ek en Lian Rawsonville binne. Die jong knaap is verby opgewonde en hy het goeie rede. Ons twee is op pad AlartsOewer toe vir ons jaarlikse kerk, NG Wellington Oos, se “pa & kind” kamp. Net buite Rawsonville draai ons regs op die Louwshoek Boontjiesrivier pad (maggies daai is […]
Read More