Archives for 2 Sep,2015

You are browsing the site archives by date.

Clikit Media spanbou @ Karoo Art Hotel

Lankal geweet ek en die korporatiewe monster gaan nie om dieselfde tafel kan sit nie. Ek is net nie aanmekaar gesit daarvoor nie. Waarvoor ek wel gemaak is, en wat veroorsaak dat ek elke oggend wil werk toe kom, is om saam met ʼn dinamiese groep mense te werk wat dieselfde werksetiek as ek het. […]
Read More