Archives for 30 May,2007

You are browsing the site archives by date.

‘n Springbokboud pot en die Rosies wat sneuwel

Ek besef net meer en meer dat mense, veral ouens (aka wetters, bliksems….kan vir ure aangaan), seker die gemaklikste ding op moeder aarde is. Om ons te oortuig is makliker as om jou kleinsussie se t-shirts te probeer aanpas (Vicky). Jy noem net kos, vog, burks (daai ene is vir jou Rev) en gooi ‘n […]
Read More