Blog

Cape Town HSBC Sevens

Cape Town HSBC Sevens

In 2015 het dit amper gevoel of die hele Kaap by die Cape Town HSBC 7’s was. So, toe Phillip/Ronel gevra het ons of hul die jaar wil join saam met ʼn paar ander vriende het ons onmiddellik ingestem.

Die BlitzBokke het verlede jaar die series gewen in die Kaap, en met die dat hul klaar die 1st skof in Dubai van die nuwe series gewen het, was daar groot verwagting van die tuis skare dat hul hierdie jaar se Kaapstad skof weer gaan wen.

Cape Town HSBC Sevens

Ongelukkig was geluk nie aan ons kant nie, en het ons teen Engeland in die finaal verloor. Dit gesê was dit ʼn puik dag saam met vriende met ʼn ongelooflike atmosfeer.

Welgedaan Kaapstad en almal wat dit ʼn kookwater dag gemaak het.

Kliek hier vir foto’s van die dag.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *