Karoo

Saam met ʼn Rolbos & ʼn knaap van Afrika

Wanneer laas het jy saam met twee wildvreemde families in ʼn rigting in geskiet? Nee, ek praat nie van daai keer op hoërskool toe jou vriende vir jou ʼn blind-date gereël het met jou eie niggie nie. Wag, voor dit woes weird begin raak laat ek sommer reguit inspring met die storie. Hoe ouer ek […]
Read More

Paasnaweek in die Karoo

Met die dat ons oor twee maande op ʼn 3 weke toer gaan wees, sou ons aanvanklik maar laag gelê het tuis, maar so twee weke voor Paasnaweek besluit ek dit gaan nie deug nie en stel die seuns in kennis dat dit weer tyd is dat hulle en “verlate plekke” mekaar weer ontmoet. Toe […]
Read More

Kamp Google

Dit is weer daai tyd van die jaar wanneer alles wat leef en beef in ʼn winkel sentrum, of op die strand is. Dus probeer ek hierdie twee slagvelde sover moontlik vermy. As ons die see ding gaan doen, moet ek myself geestelik voorberei want Marli & die seuns is mal oor die verdomde plek, […]
Read More

Loeriesfontein kuier

Einde verlede week skiet ek gou na Jacques op die plaas, buite Wellington, en terwyl ons om die tafel sit en ʼn koppie koffie geniet gesels ons oor die vorige naweek se kuier in Loeriesfontein en wat ʼn puik naweek dit was vir almal betrokke. Soos altyd het ons net ʼn halwe rede nodig om […]
Read More

Groot Karoo se agterpaaie

Winter in die Karoo is altyd iets spesiaal. Alhoewel dit vrek koud is, is daar iets misteries rakende die gebied en sy mense. As geluk aan jou kant is sneeu jy dalk vas in Sutherland, alternatief verken jy elke onbekende grondpad in die distrik. En dit is presies wat ons die lang naweek weer gaan […]
Read More