Fraserburg

Droogtehulp na Fraserburg

Middel Maart kry ek ʼn boodskap op een van my vele WhatsApp groepe van ʼn goeie vriend Lourens Hugo (boer in die Franschhoek omgewing) dat hul, Franschhoek Landbouvereniging betrokke geraak het by ʼn droogtehulp projek na Fraserburg en dat daar ‘n sitplek oop is in die vragmotor wat hy gaan bestuur en of iemand wil […]
Read More

Groot Karoo se agterpaaie

Winter in die Karoo is altyd iets spesiaal. Alhoewel dit vrek koud is, is daar iets misteries rakende die gebied en sy mense. As geluk aan jou kant is sneeu jy dalk vas in Sutherland, alternatief verken jy elke onbekende grondpad in die distrik. En dit is presies wat ons die lang naweek weer gaan […]
Read More