Doringlaagte

Kamp by Doringlaagte

Loop al lank met die gedagte om skoonpa saam te neem op een van ons pa & seun kampe. Met die dat Marli in Denemarkte was vir so paar dae, het ek besluit hierdie is ‘n gulde geleentheid om hom saam te nooi na ons kamp by Doringlaagte. Vrydagmiddag so net na 3pm glip die […]
Read More