Blomme & Wild skou

Nooit weer sal ek 2 feeste agtermekaar bywoon nie. As ek elke keer voel soos ek nou voel, dan woon ek nie eers weer ‘n enkele fees in die land by nie. Dit voel of ek nog steeds op ‘n army vasbyt is – ag nee boys! Donderdagmiddag na werk skiet daar mos ‘n vol […]
Read More

Oesterfees

Kuier gisteraand by n vriendin van my en sy chat so bietjie oor hoe kief haar naweekie was en dan wonder ek of ek haar ooit van my naweek by die Oesterfees moet vertel. Maar na so paar minute van onderhandelinge met die brein toe besef ek ek gaan haar net slapelose nagte gee. En […]
Read More

Arangies Kop hike

Die Robertson distrik is nie net bekend vir sy voggies en kelders nie, maar ook vir sy natuurlike skoonheid. Een van hierdie natuurlike wonderwerke is die staproete oor Arangies Kop net anderkant Robertson. Toe ek hoor dat hierdie Arangies Kop die klein Everest van Suid Afrika genoem word het ek gedog hulle maak ‘n grappie, […]
Read More