Vlakvarkgat boskroeg

So baie mense het al vertel van die hotel in Paternoster, en hoe lekker hulle al daar gekuier het, dat ek en Vicky besluit het dat Willeklong sy koppie daar moet gaan wys. Die plan van aksie was maklik: dit gaan nie ‘n rowwe trip wees nie en ons gaan net lekker mingle saam met […]
Read More

Up-The-Creek fees

Sjoe die een gaan bietjie tuff wees. Nou hoe so? Wel hoe beskryf ‘n mens een van die grootste rock festivals in ons land? Hoe beskryf ‘n mens AL daai goeie tye saam met ou en nuwe pals? Hoe (en die is VREK belangrik) beskryf ‘n mens die pyn waarin my liggaam nou is? Natuurlik […]
Read More

Bio dans op Piketberg

Met Zinkplaat se Karoo Poison op die radio was ons weereens op die langpad. Dié keer was dit Piketberg toe om diens te gaan doen by die Bio Dans. Jup, ons is besig met ons diensplig. Baie manne veg vir ons land, maar hierdie seuns kuier vir ons land. Mense sal dink dit is maklik, […]
Read More

Toer Oranje Rivier toe

Op pad Stellenbsch toe Sondag chat ek en Vicky so lekker oor ons trippie op die Oranjerivier en hoe befok dit was. En nou sit ek hier en wonder hoe de hel ek hierdie trip aan julle kan verduidelik. Hoe kan n mens al die goeie tye, befokte pals (oud & nuut), natuur wat n […]
Read More

Rock festival by Hangklip Hotel

Vroeg Vrydagoggend skakel ou Greg my om uit te vind of ons Willeklong stoutgatte na die Rock festival by Hangklip hotel toe gaan. Wel ons het eintlik op ‘n rustige naweekie staat gemaak, maar met sulke nuus hoe de hel kan ons nou nie gaan nie. Saterdag so net na middag ete skiet die Isuzu […]
Read More

Jam Rock fees

‘n Rock festival in Ladismith? Is dit ooit moontlik? Jup, hulle het hierdie jaar (2004) een op die been gebring en dit die “Jam Rock Festival” gedoop. Nou hoe kan ‘n mens so ‘n gulde geleentheid misloop om ‘n fees in sy junior stadiums te mis? Eendag is die fees moerse populêr en dan kan […]
Read More

Rittelfees

Die Vrydagmiddag laat vat 6 van ons (Eduard, Colin, Ron, Henry, Vicky & Marnus) die langpad Vredendal toe met Eduard se 2.8 Isuzu bakkie. Rittelfees 2004 roep en Willeklong moet antwoord gee. Colin was die baas agter die stuur, met sy wingman Eduard langs hom. Die res van ons het agter gesit met 3 oulike […]
Read More

Veldblom skou

Ek dink hoe meer ek in die Swartland omgewing kuier, hoe meer hou ek van die plek. Ek en ou Colin het weereens die langpad aangepak en gemik vir Malmesbury. Ons het IEWERS gehoor dit was hulle skou hierdie naweek en Willeklong was nog nie vantevore daar nie. Yeah right. Hier kom ons twee stoutgatte […]
Read More

Moorreesburg skou

Saterdagmiddag, net so duskant middagete, besluit ek en ou stoutgat Colin mos: hoekom vat ons nie maar die platteland aan nie. Nadat ons uitgevind het dat Moorreesburg se Swartland Skou aan is, het ons die lang pad gevat. Dit was net die twee van ons, want meeste van die ouens was by parties en ander […]
Read More

Vleisfees

Gewoonlik as ons feeste toe gaan dan is daar hierdie groot gees wat enige mens sal bangmaak. Ons gaan met die doel om so groot te gaan dat dit sommer gevaarlik is vir ons eie liggame, maar toe ek Vrydagoggend wakker word in Piketberg na afloop van hulle Blomme- en Wildskou toe wou ek amper […]
Read More