|
Alhoewel ek en M oor die maan is dat SA die Wêreldbeker sokker host, het ons nie werklikwaar ’n behoefte gehad om een van die games te kyk nie. Ek dink ook wel die feit dat Jean 2 maande oud is en omrede die min slaap ons soms vang is ons nie lus vir ’n vrag m...lees verder
|