Gasteboek

4 April 2007
Julian Wareley
E-mail : jwareley@gmail.com
Area : Cape Town
Boodskap :
Jules was hier !
2 March 2007
Annake Conradie
E-mail : annake@outdoor.co.zaWebtuiste : www.outdoor.co....
Area : Jozi
Boodskap :
On behalf of all the Souties at OE in Joburg, we LOVE Henry - Keep rocking.. Buy a donkey!
29 Jan 2007
Mariana Carosini
E-mail : cas.theo@hotmail.com
Area : Lutzville
Boodskap :
Baie dankie vir al jou moeite wat jy doen om ons so lekker op toere te vat. Alle Weskussers en Oud Weskussers geniet dit. Selfs ons hier in die Namakwaland. Ons wag jou hier in vir n kuier.
17 Jan 2007
Jana Von Wielligh
E-mail : jana@dimensions.co.za
Area : JHB
Boodskap :
Beloftes maak skuld, en na 'n jaar teken ek toe jou well-known guest book!! Punte vir my!

Anyway, dink wat jy doen is great, en moet sê, jy gedra jou nogal goed vir jou ouderdom (en grootte)...m.a.w. jy's nie 'n huis hen nie.

Laat die lewe vir jou oopbek lag!!
13 Jan 2007
Charldo de Kock
E-mail : charldo@telkomsa.net
Area : Velddrif
Boodskap :
Baie baie dankie vir die fantastiese site!!
6 Jan 2007
Erasmus Visser
E-mail : rassie_vr@yahoo.com
Area : Saudi Arabia
Boodskap :
Hi daar Henry. Dankie vir jou boodskap. Ek is maar ver van die hius en verlang tot verveelens toe. Julle manne van daai kant moet mooi bly terwyl ek hier in die woestynsand sukkel en sweet Stuur asseblief groete vir al die mooi girls in SA
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.