Gasteboek

3 Sept 2007
Lisa de Lange
E-mail : delangelk@gmail.com
Area : Paarl
Boodskap :
hi Henry,

stunning website en cool stories...dis presies wat almal nodig het, ons jong mense moet mekaar ondersteun en ons verhale met mekaar deel!

geniet die dag,

vriendelike groete,

lisa
31 Aug 2007
Nico Mills
E-mail : nicomills@gmail.comWebtuiste : www.nico.co.za
Area : Pretoria
Boodskap :
Yes ou Henry.

Lanklaas oor email gesels en alles en lanklaas het ek jou besoek, maar wat 'n verrassing toe ek hier kom en dinge lyk damn goed. Ek is impress. Knap gedaan.

Bly om te sien jy lewe voort en hou dinge vars.

Groete,

Nico
31 Aug 2007
John Ngobeni
E-mail : john@odex.co.zaWebtuiste : www.odex.co.za
Area : Johannesburg
Boodskap :
Hey Henry. Wow mate! what a fantastic website you've got here...........De La Rey would be so proud of you hey (lol). well done big guy............
30 Aug 2007
Elizca Stemmet
E-mail : elizca@willeklong.co.zaWebtuiste : willeklong.co.z...
Area : Wellington
Boodskap :
Ok...laat ek ook maar op die band wagon spring en se die nuwe site kick ass, dit is al te pragtig...en navigate soveel makliker as die oue!!!

(En amen op die comment van die Matrix fase)
30 Aug 2007
Dewald Hendricks
E-mail : DewaldHendricks@purchas...
Area : England
Boodskap :
yo dude

ek laaik jou site kwaai jy het baie boentoe gewerk vandat ons saam in die lugmag afgek!"£$% het bly om te sien die deursettings vermoee het betaal

congrats
30 Aug 2007
Neill Valentyn
E-mail : nvalentyn@mweb.co.za
Area : Paarl, WC, RSA
Boodskap :
Jis H,

Nuwe site lyk stunning! Kleure, bewegende fotos en al die ander goed lyk baie mooi.

Bly jyt eindelik uit die matrix-fase van jou lewe gekom! Hehe.

Voorspoed daar en ons moet eendag weer 'n koffie vat lunch-tyd en nonsens praat.

Soutie

Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.