Gasteboek

11 Sept 2007
Jakes Van Dyk
E-mail : jvdyk@sunint.co.za
Area : Oral
Boodskap :
Hel ou pel, ek gaan op 'n trip vir net 'n rikkie en jy change die site. Stunning ou broer, jy stof defnetief die stof in 'n paar ander manne se oe. Gooi los en hou die linne binne
6 Sept 2007
Revtekennaar .
E-mail : steyn@bassonworkwear.co...
Area : Wellington West Side
Boodskap :
Sir Henry, Revman het amper van sy stoel afgefoeter toe hy die nuwe tuiste besoek. Dit is AWESOME (sien beskrywing van die woord onder Revtaal 101) Dit was die tyd, geld en moeite werd. Baie sterkte, ons moet braai.
5 Sept 2007
Marli Du Toit
E-mail : marli_dutoit@yahoo.co.u...
Area : Somerset - Wes
Boodskap :
Baie geluk met n stunning nuwe site! Dit is elke minuut werd om jou tyd hierop te spandeer.

As ek nou dop in die hand gehad het , sou ek drink op nog baie goeie tye , fotos en stories saam met jou.

Weereens baie geluk ...jou M.
5 Sept 2007
Francois Siebrits
E-mail : siebrits@philwest.co.za
Area : Somerset Wes
Boodskap :
Jis Bra. Ek het al vir jou gese wat ek dink van jou nuwe site. Baie cool ja. Ek sien hier is 'n lelike ding wat gaan gebeur binnekort en ou Boerbok is die een wat ons gaan moet slae gee. Hou die blink kant bo!!!!!
3 Sept 2007
Eugene De Villiers
E-mail : eugene.adams@gmail.comWebtuiste : www.hillbilly.c...
Area : Innie Gardens in
Boodskap :
Ek moet seker die Artikels ook gelees het! Dan sou ek die ander "prentjies" gesien het :)
3 Sept 2007
Eugene De Villiers
E-mail : eugene.adams@gmail.comWebtuiste : www.hillbilly.c...
Area : Innie Gardens in
Boodskap :
Fokkit klong!, na 6 hard-gemartelde jare werk jou site uiteindelik in Firefox, nou kan ons alternatiewe operating system ouens ook jou site bevoel! Hoekom is daar so min kiekies. Sit nog op!, jy was mos nou al orals in hierdie beeldskone land!
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.