Gasteboek

9 Nov 2007
Riaan Jacobs
E-mail : riaan@miasolutions.co.z...
Area : Paarl
Boodskap :
Jis ou Grote, goed om te sien jy is darem aktief buite werksverband!!

Voorspoed met al die beplannings, en ook die beplanning van die groot dag. Jy is 'n gelukkige man en Marli moet haar oe laat toets!

Cheers, tjomma.
22 Oct 2007
Merlene Cronjé
E-mail : merlenecronje@gmail.com
Area : Wellington
Boodskap :
Hi Henry!

Baie dankie dat julle weereens julle huis op die spel geplaas het die naweek! Die world cup sou nie dieselfde gewees het sonder 'n kuier by julle nie! Super mooi site!

Groete, Merlene
17 Oct 2007
Jakes Van Dyk
E-mail : jvdyk@sunint.co.za
Area : Kaap
Boodskap :
Hel ou Hasie.Ek sien hulle lees jou page tot in die karoo. Jy moet maar stadig met die engels. Ha Ha Grap net Jacques. Gooi los ou chom
11 Oct 2007
Jacques Le Roux
E-mail : LDE@telkomsa.net
Area : Beaufort Wes
Boodskap :
Hasie pappa is trots op jou, ek weet nie wat jy doen nie maar jy doen dit reg ou broer!! Hou Dik Jakelaaas
11 Oct 2007
Francois Siebrits
E-mail : siebrits@philwest.co.za
Area : Somerset Wes
Boodskap :
Jis my maat. Blykbaar kom breek ons jou huis af die naweek. Lekker dag en sien more!!!!Hahaha
12 Sept 2007
Arno Walters
E-mail : waltersam@tlekomsa.net
Area : Pretoria
Boodskap :
Hi ou grote. Dis great om te sien dat dinge so goed gaan met jou. Amazing. Lekke om jou n pel te kan noem. Groete en kan nie wag om te sien
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.