Gasteboek

6 March 2003
Charles Wilson
E-mail : charles@impressware.com
Area : Foreshore - Cape Town
Boodskap :
Howzit Henry

Lekker site, very slow, but lekker. Contact me (021) 425-7171
4 March 2003
jen retief
E-mail : 13654748@sun.ac.za
Area : stellenbosch
Boodskap :
ja ek wens ek kon jou site ordentlik sien! wel dit lyk uitstekend ou grote- van wat ek kan onthou! Hou die blinkant bo..en polish die boude. Lief vir jou skat
1 March 2003
Arno Walters
E-mail : marisa.walters@kentron....
Area : RSA / Pretoria
Boodskap :
hi ou boet. dit lyk goed. net een probleem, wanneer kry ek my confirmation? groete tot later.
27 Feb 2003
adriaan (oupoot) pretorius
E-mail : adriaanpretorius@hotmai...
Area : Dublin Ireland
Boodskap :
Ja jou vokker uiteidelik het ek deur gekom na jou site....dis kwaai....ek is baie besig hier,werk op die oomblik op Boeing 737 wat ok is maar met my lengte is dit bietjie cramp om nuwe kabels in te sit.Wanneer kom jy oor,die IT besegheid is stil hier so jy sal maar London toe moet gaan.Groete
21 Feb 2003
Danie Steyn
E-mail : danie@steyn.fm.lyWebtuiste : danie.steyn.fm....
Area : Over there
Boodskap :
Wanneer kom jy kuier %&^$&%$ ?????
21 Feb 2003
Danie Steyn
E-mail : danie@steyn.fm.lyWebtuiste : http://danie.st...
Area : Over here
Boodskap :
hoe lank moet ek nog wag vir my registrasie om deur te gaan?????????????????????????????????????????????????????? is 'n 6 weke nie genoeg nie????
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.