Gasteboek

5 March 2004
Anri Dames & Oros Nel
E-mail : 13426710@sun.ac.za
Area : Stellenbosch
Boodskap :
Hi Henry!Thanx vir al die great "memoirs"!
3 March 2004
Minkie de Wet
E-mail : 13550128@sun.ac.za
Area : Humarga - Stellenboch
Boodskap :
Jippeee! Ek sit nou sommer en verlang na die Amatola! Dis regtig kief fotos. Dit het nou sommer my dag gemaak. Wat sal ek nie gee om vandag weer so bietjie daar in die berg te gaan rondhardloop nie! tata minkie
3 March 2004
Minkie de Wet
E-mail : 13550128@sun.ac.za
Area : Humarga - Stellenboch
Boodskap :
Hallo Henry! Als lyk baie kief!Net jammer ek is so dommie met rekenaars,want ek kannie by die Amatola goed uitkom nie.Sal nog so bietjie surf! lekker dag! tata minkie
28 Feb 2004
Henry Place
E-mail : no@hotmail.comWebtuiste : http://www.henr...
Area : germany/ Brandenburg/ Potsdam
Boodskap :
hey; super homepage. sieht irgendwie nach matrix aus. einfach und genial. man merkt gleich den meister. habe dich ueber google.com gefunden. hoffe auf einen gegenbesuch. viele gruesse aus old germany cu und durchhalten henry
19 Feb 2004
Nellian Bellingan
E-mail : nellian.belligan@camden...
Area : London
Boodskap :
Wel wou ook maar net se hallo hier uit London uit. Moet se ek mis daai goedkoop SA drank. Baie groete Nellian
17 Feb 2004
Marlana van der Westhuizen
E-mail : marlanavdw@yahoo.co.uk
Area : innie London
Boodskap :
Baie groete hier uit die koue London aan almal van julle daar in die lekker warm Kaapstad! Sterkte met allie dinge. Dink aan julle. Groete Plooivis (Moenie vra nie, John se nuwe naam vir my...)
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.