Tuiste
Wie is ek?
Artikels
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
Fotos
Flickr
Video clips
YouTube
Gasteboek
Kontak
Gasteboek
Teken gasteboek
245 boodskappe
24 April 2004
Riaan Taljaard
E-mail :
rtallies@hotmail.com
Area :
net waar drank is
Boodskap :
yes my bra wat is up. Ek sien oros raak nou bang en trek nou Oudtshoorn toe, wel ons sal maar vir hom n "klein" afskyd moet hou tata
23 April 2004
Karl Gericke
E-mail :
13009974@puknet.ac.za
Area :
Potchefstroom
Boodskap :
Ek wil net dankie se dat jy in kontak bly my maat.Ek hoop dit gaan goed en jy werk lekker.
Karl
22 April 2004
Eldred aka Agentblou, International man of misery
E-mail :
eldred.smith@capetown.g...
Area :
In my moer!!!
Boodskap :
www.babelasadventures.co.za
Mense mense!! Voel ek nou nie vir julle pikant kak vandag nie, gisteraand my lyf tiener gehou en die Klipwerf ding gedoen... choas, nooit weer drink ek in die week nie, famous last words!!!! Hier's 'n goeie opsomming!!
Gisteraand Brad Pitt en vanoggens Sandpit!!!
21 April 2004
Henry Jonker
E-mail :
info@henry.co.za
Webtuiste :
www.willeklong....
Area :
Op die vloer!
Boodskap :
BLIKSEM! Ek is geskok. Dit is mos nie menslik nie. Wil hulle nou he ons moet vrek daar of wat. As hulle soos Jenine lyk dan is dit speel tyd heeltyd. Kemerade dit is ons plig en verantwoorlikheid om hierdie bestemming te gaan besoek.
21 April 2004
Reinhardt Nel
E-mail :
oros57@hotmail.com
Area :
fokken orals
Boodskap :
manne julle worry net oor wakka julle moet n slag da in Sringbok Pub Nuweland kom kyk wat se (victims) loop da rond. Dinsdagaande is studentnight, drank is goedkoop en die mense maklik.(dbl vodka+mix R7.00 en dbl bradewyn+mix R8.00. Vrydagaande net so n goeie uitstappie. So JULLE ADVENTURE JUNKIES EK WAG VIR JULLE IN NUWELAND!!!!!!! PS HENRY HULLE LYK SOOS JENINE
21 April 2004
Willem de Waal Baninga
E-mail :
jassie@yahoo.com
Area :
Epping
Boodskap :
Ek wonder net waar die foto's van al die pragtige Ford Cortina's is.
245 boodskappe
Bladsy 26 van 41
[
Vorige
] [
Volgende
]
[
1
] [
2
] [
3
] [
4
] [
5
] [
6
] [
7
] [
8
] [
9
] [
10
] [
11
] [
12
] [
13
] [
14
] [
15
] [
16
] [
17
] [
18
] [
19
] [
20
] [
21
] [
22
] [
23
] [
24
] [
25
] [26] [
27
] [
28
] [
29
] [
30
] [
31
] [
32
] [
33
] [
34
] [
35
] [
36
] [
37
] [
38
] [
39
] [
40
] [
41
]
Naam :
(verplig)
Van :
(verplig)
E-mail :
(verplig)
Webtuiste :
Area :
(verplig)
Boodskap :
(verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode :
(verplig)
Sien vorige inskrywings
Tuiste
|
Wie is ek?
|
Artikels
|
Fotos
|
Video clips
|
Gasteboek
|
Kontak
Kopiereg
©
Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.