Tuiste
Wie is ek?
Artikels
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
Fotos
Flickr
Video clips
YouTube
Gasteboek
Kontak
Gasteboek
Teken gasteboek
245 boodskappe
20 July 2004
Hugo Olivier
E-mail :
14183447@sun.ac.za
Area :
Stellenbosch
Boodskap :
Goeie dag aan alle willeklonge. Nes Colin wil ek ook maar net bevestig dat ek ook 'n sleutelbord kan bemeester. Wel sien weer in die rondte. Calvinia ROEP en my lewer trek punt.
17 July 2004
Corrien Geleijnse
E-mail :
corrien_usa@hotmail.com
Area :
Ver oorkant die groot waters...
Boodskap :
Ek is bietjie verbrand deur die somerson - at frikking LAST!!! Dit is voorwaar 'n dag van 'n MOESE wonderwerk - die son het vir drie ure lank SOLID geskyn. En móre reën dit weer. Suid-Afrika, ek verlang vir jou, en al jou goeie dinge... vriende, feeste, sonskyn al is dit winter, en goeie wyn...
16 July 2004
Colin Crous
E-mail :
mmbell@mooirivierbellvi...
Area :
Kaapstad
Boodskap :
Yes kerels Wil tog net vir julle manne almal net twee goed se. 1. Ek kan ook tik. 2. Sterkte vir Sat 17/07/2004 DIT GAAN GROOT WEES. Groete Colin Los maas lewerpille; dit gaan nie help nie!!!!!!!!!
15 July 2004
Marnus aka Scarface Laubscher
E-mail :
kuilsrivier.engineering...
Area :
Kuilsrivier, Cape Town
Boodskap :
Yes ouboet. Het nogie quite die Knysna trip uit die system nie. Ons gan mos in Augustus die vleisfees afbreek. Kan nie meer wag nie. Sien ook uit na sat. aand se reunion in Nu Bar. Hopelik het ons die keer fotos. Ons moet net met al die kameras, selfone en sonbrille terugkom. Ek wil nie weer my foon verloor nie en Hugo het nuwe shades ve die rooi babelaas oë. Sien die naweek
Kwaai site, ons gan dit nog ver vat. Al kos dit hoeveel kiste brannefien.
24 June 2004
Ruan AKA Ron de Kock
E-mail :
ruan@datatex.co.za
Area :
Cape Town
Boodskap :
Yes sakkie, sit nou hier in Jhb en werk my gat af. Ek voel nogsteeds kak dat ek more jou b-day gaan mis, maar wat moet 'n mens doen. Zac en Pierre sal maar moet opmaak vir my onteenwoordigheid.
Ek is seker dit gaan leker wees en ek verwag regte willeklong fotos. Ek kom weer saterdag terug en wil almal met 'n babbelas sien.
Wel moet seker weer werk. Sien julle boys later die week.
21 June 2004
Cornelia Rheeder
E-mail :
terence@propertytrader....
Area :
Milnerton
Boodskap :
Hi, thx vir al die great pics. Lag elke keer vir die nuwe foto's wat jy op sit. Wel Vrydag is ek weg uit die Kaap oppad Jhb toe. Hoop dit gaan baie goed met almal & mooi bly.
Cornelia
245 boodskappe
Bladsy 22 van 41
[
Vorige
] [
Volgende
]
[
1
] [
2
] [
3
] [
4
] [
5
] [
6
] [
7
] [
8
] [
9
] [
10
] [
11
] [
12
] [
13
] [
14
] [
15
] [
16
] [
17
] [
18
] [
19
] [
20
] [
21
] [22] [
23
] [
24
] [
25
] [
26
] [
27
] [
28
] [
29
] [
30
] [
31
] [
32
] [
33
] [
34
] [
35
] [
36
] [
37
] [
38
] [
39
] [
40
] [
41
]
Naam :
(verplig)
Van :
(verplig)
E-mail :
(verplig)
Webtuiste :
Area :
(verplig)
Boodskap :
(verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode :
(verplig)
Sien vorige inskrywings
Tuiste
|
Wie is ek?
|
Artikels
|
Fotos
|
Video clips
|
Gasteboek
|
Kontak
Kopiereg
©
Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.