Gasteboek

4 Aug 2004
Scar Laubscher
E-mail : kuilsrivier.engineering...
Area : In my m**r
Boodskap :
Ek het vrydagaand toe Colin my kom optel geweet daar gan brannewyn in my maag en bloed beland. Ek was redelik chuffed met die goedkoop (en kak sterk) brannewyn op die BallAll trok. Mike het kliphard gekuier. Toe Colin vir my aan Willem voorstel het ek geweet hier is n man wat die brandy diep sluk. Hy is n drinkbuddy om te nader as jy hard wil gaan. Ek is trots op die manne. Geen selfone of kiekiemasjiene is gedurende die trip verloor nie. Ek sien julle manne by die volgende grote.
4 Aug 2004
Madre Esterhuyse
E-mail : madre@clickatell.comWebtuiste : www.clickatell....
Area : At my desk
Boodskap :
n MSN van Henry vanoggend het my herinner dat ek die fotos van Vrydag aand moet gaan uit check. Wel...ek het 3 van die willeklong offisiere Saterdag by die rugbyclub gewaar, en ek het aangeneem dit was n sukses. Ruan was ok, maar Colin en Henry het maar swaar getrek.Henry was besonders stil en Colin het vir die hele 2de helfde van die game aan sy brandy+coke gedrink. Ek is bly almal het die BallAll trip geniet, and may there b many more! By the way, die mense is maar stil in die guestbook, kom jong, het julle niks om te vertel nie....?
29 July 2004
M****S Scarface Laubscher
E-mail : kuilsrivier.engineering...
Area : somewhere out there
Boodskap :
Ahoy manne...en meisies verneem ek. Ek het die manne lanklaas gewaar. Het my bietjie lightweight gehou die afgelope naweek. Maar die bus storie van die naweek klink n bietjie gevaarlik. n Bietjie van n vet binge sessie wat voorle.Soos hullue se....go big or go home.Wil probeer om minder te drink die keer...yeah right.
28 July 2004
Henry Jonker
E-mail : info@henry.co.zaWebtuiste : www.willeklong....
Area : Verlore
Boodskap :
Bliksem as n meisie so n houding het dan kan sy enige tyd n Willeklong t-shirt kry.

Madre as jy en die girls iets wil doen, moet julle net skreeu. Ons is reg. En as ons nie kan gaan nie moet julle net die kiekies stuur en ek woeps waps dit op die site.

Sien jou en Ron DEFNITIEF die naweek.
27 July 2004
Madre Esterhuyse
E-mail : madre@clickatell.com
Area : Cape Town
Boodskap :
Wel, nou is ek ook officially registered. Mense, ek wil net sê dat Henry het vir my permission gegee dat ek nie my top hoef uit te trek om n t-shirt te verdien nie, maar as julle mooi vra, mag ek dalk...anyway lekker dag vir almal. Henry, ek is seker ek sien jou die naweek.By the way,2 dinge, definitief meer photos,en jy moet so iets vir die dames ook reel, onthou, ons kan net so hard kuier, vra vir Oros... cheers, Madz
26 July 2004
Annalie Rich
E-mail : aj@sun.ac.za
Area : tygerberg
Boodskap :
Hi Henry Ek moet sê julle Oos-Londoners het sowaar kreatiewe verbeeldings. Keep up the hard work and even harder parties! Liefde Annalie
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.