Gasteboek

15 Oct 2009
Riaan Coetzee
E-mail : riaan@o5webdesign.comWebtuiste : www.o5webdesign...
Area : Pretoria
Boodskap :
Lekker mense se Lekker webwerfie hierdie!
4 Sept 2009
Helena Smit
E-mail : non@easy-mail.co.zaWebtuiste : www.multiplescl...
Area : durbanville kaap
Boodskap :
Hierdie website impress my big time - jou kinders gaan dit eendag baie geniet - en jou attitude is fabulous, jy klink so lekker lig en happy! hou so aan
4 Aug 2009
Khalil Christians
E-mail : khalil.christians@gmail...
Area : Wellington
Boodskap :
Tjoe; Nodat ek na jou site gekyk het kan ek nou terug gaan na die normale rustige lewe agter my rekenaar, Dis WILD
20 July 2009
Henry Jonker
E-mail : info@henry.co.zaWebtuiste : www.henry.co.za
Area : Cederberge
Boodskap :
Sit nou hier in die Cederberge lekker op vakansie en dog ek noem net dat ons beide nog lewe en het n moerse lekker tyd.
20 May 2009
Grappies Lagjoudoos
E-mail : grappies@lagjoudoos.co....Webtuiste : http://lagjoudo...
Area : Suid-Afrika
Boodskap :
Hi, ek geniet Afrikaanse werwe, en die een is hoog aan die lys. Jy moet net probeer om meer gereeld te pos ;)
5 May 2009
Suzani de Jager
E-mail : suzani.dejager@za.didat...Webtuiste : www.myspace.com...
Area : Bellville
Boodskap :
Ek geniet die besigheid... hou so aan man
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.