Gasteboek

25 Aug 2004
Francois Nagel
E-mail : francois_nagel@yahoo.co...
Area : Johannesburg
Boodskap :
Ek soek n draught masjien!!!!! vir my huis!!!!!!!
23 Aug 2004
Hugo Olivier
E-mail : 14183447@sun.ac.za
Area : Stellenbosch
Boodskap :
Die dae raak min, en ek hoor Calvinia se bugermeester het ekstar versekering uit geneem. Daar is ook gerugte dat die polisiemag op daai godverlate verroot is. Die weermag is op bystand, en die coastguard het hulle chopper ge refuel. Daar is 'n oorlog op die horison, en Henry en Colin is die generale wat die aanlag gaan lei.
19 Aug 2004
Corrien Geleijnse
E-mail : corrien_usa@hotmail.com
Area : Die Nederlande...
Boodskap :
Jep, ek het die afgelope weke survive, mense! Die minimum alkohol en die maksimum koffie... Glo dit of julle wil of nie. Ek het uitgevind koffie werk nie so lekker vir slaap nie, en ek verlang al na presies daardie eienskap van die edele voggies - die onvermoë om wakker te bly as die dop op is... O, en daar's 'n nuwe artikeltjie van my ook onder Friends. Dis bietjie lank en dalk bietjie vervelig, maar gaan check dit maar uit. Verder - hou kuier se naam so hoog soos julle so op julle eie kan tot ek weer daar is om julle te wys hoe nou eintlik weer... Hehehe. Missya!!
17 Aug 2004
Lana Burger
E-mail : 14049414@sun.ac.za
Area : Stellenbosch
Boodskap :
ahoi matrix man! jou site like heavy cool!!
12 Aug 2004
Mynhardt Vlok
E-mail : mynhardt.v@synthasite.c...
Area : Cape Town
Boodskap :
Ag Colin ons grootste kuier masjien. Ons almal weet hy sal gaan. En Marnus jy drink baie en kan dit hanteer. Fok ek voel soos n klein poedel wat in die dogpound gegooi word saam met die varkhonde. *Gulp*!! Kan self nie wag vir die fees nie.
11 Aug 2004
Henry Jonker
E-mail : in@henry.co.zaWebtuiste : www.henry.co.za
Area : Kantoor
Boodskap :
Ok boys julle weet mos dat n NEE net n uitdaging is. JA is n JA, MAYBE is n JA en n NEE is n uitdaging wat n JA word.
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.