Gasteboek

1 Oct 2004
Jeremy Zorek
E-mail : whoiswithjeremy@aol.comWebtuiste : www.whoisthatwi...
Area : New York
Boodskap :
Henry-

You have a very cool website! Thank you for the email and for checking my website out!

Your Pal,

Jeremy
23 Sept 2004
Greg Rix
E-mail : wtwtw@kingsley.co.za
Area : Cape Town
Boodskap :
Hi Henry/Colin. Lekker om die Willeklonge weer raak te loop. Jammer dat die Darling Skou so boring was. Dankie vir die sleep start. Ons gaan Lekker saam kuier op die Rittelfees. Het geld -Bring T Hemp.
20 Sept 2004
Corrien Geleijnse
E-mail : corrien_usa@hotmail.com
Area : Tussen België, Nederland en Duitsland
Boodskap :
Hi, out there!!

Mense, ek het Antwerpen saam met twee van my bierdrinkende niggies en 'n ewe erge vriendin van ons NETNET oorleef!! Ek wag vir inspirasie voor ek my artikel daaroor skryf, maar oor 'n week sal hy verseker daar wees. WAT 'n fees... When in Europe, go visit Antwerp. Dis een ongelooflike STUNNING stad!!!

En Henry, kom jy nog kuier in Duitsland??

Mis julle en my mooi SA elke dag meer en meer!!
20 Sept 2004
Yolandi Steenkamp
E-mail : yolandisteenkamp@hotmai...
Area : Piketberg
Boodskap :
Ek is aangespreek oor ek nog nie die guestbook "gesign" het nie - so ek neem aan hy's nou geteken. Website baie nice - geen gelyke! Baie lekker gewees om die Willeklonge te ontmoet - glad nie spyt - kan dit nie anders beskryf as prettig! Is eintlik sprakeloos gelaat na 'n meer onlangse wedevaring! Dankie vir my hemp! Hoop om julle gou weer te sien!
17 Sept 2004
Colin Crous
E-mail : colin@willeklong.co.za
Area : Kaapstad
Boodskap :
Wat vat julle so lank om te reply?
17 Sept 2004
Colin Crous
E-mail : colin@willeklong.co.za
Area : Kaapstad
Boodskap :
Ek gaan Aardklop toe. Bel my Jo`burg ,op my geheime nommer. Dan kan ek vir julle hempde saambring, meisies!!!!!!!!!!!!!!!!! Groete uit die beter stad.
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.