Tuiste
Wie is ek?
Artikels
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
Fotos
Flickr
Video clips
YouTube
Gasteboek
Kontak
Gasteboek
Teken gasteboek
245 boodskappe
17 Nov 2004
Delani van Rijswijk
E-mail :
2104@email.com
Area :
calligraph design
Boodskap :
jou website skop gat! kyk hier, hoe baie moet ek en my vriendinne drink om willeklong hempies waardig te wees? keep up the good work!!
3 Nov 2004
Petunia Sandybanks
E-mail :
petuniasandybanks@yahoo...
Area :
Op my gat.
Boodskap :
Eendag as ek groot is, gaan ek 'n drieling wees. En dan gaan ek myself omsingel!
Hello almal. Ek is siek van hierwees, so nou kuier ek maar op Henry se werf rond totdat die dag om is vir my. :P
3 Nov 2004
Sir Tex
E-mail :
colin@willeklong.co.za
Area :
Cape Town
Boodskap :
Middag almal, Geniet die dag
28 Oct 2004
Henry Jonker
E-mail :
info@henry.co.za
Webtuiste :
www.willklong.c...
Area :
Kantoor
Boodskap :
En jy vra nog hoekom ek nie wil gaan nie. Daar gaan so baie soos jy daar wees my ou maat.
28 Oct 2004
Oom Daan
E-mail :
danies@labournet.com
Webtuiste :
www.oomdaan.co....
Area :
Jo'burg
Boodskap :
Hello Kinders,
Dis nou lekker om te sien almal kuier so lekker saam, net jammer ons kan nie deel hê hier aan nie, Henry, vra jou pelle om vir jou geld in te club, sodat jy by jou 10 jaar skool re-unie kan uit kom, dis jammer jy's te, besig/sleg/lui/vol kak, (kies een) om te kom nie...
:-)
4 Oct 2004
Corrien Geleijnse
E-mail :
corrien_usa@hotmail.com
Area :
Deutschland
Boodskap :
GutenTag daar annerkant!
Ek is alive & well hier in die Rhein gebied tussen kastele, piepklein dorpies en stunning wingerde. Glad nie 'n sleg plek om stuck te wees vir 2 maande nie!! Computers, internet en MSN is ongelukkig dinge waarby ek nie so baie uitkom nie, maar sodra ek 'n halwe daggie af het, post ek 'n artikeltjie met baie nuus en kiekies. Wag maar as ek my Willeklong hempie het, dan gaan die vonke spat!!
Luvya an' missya Corrien
245 boodskappe
Bladsy 16 van 41
[
Vorige
] [
Volgende
]
[
1
] [
2
] [
3
] [
4
] [
5
] [
6
] [
7
] [
8
] [
9
] [
10
] [
11
] [
12
] [
13
] [
14
] [
15
] [16] [
17
] [
18
] [
19
] [
20
] [
21
] [
22
] [
23
] [
24
] [
25
] [
26
] [
27
] [
28
] [
29
] [
30
] [
31
] [
32
] [
33
] [
34
] [
35
] [
36
] [
37
] [
38
] [
39
] [
40
] [
41
]
Naam :
(verplig)
Van :
(verplig)
E-mail :
(verplig)
Webtuiste :
Area :
(verplig)
Boodskap :
(verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode :
(verplig)
Sien vorige inskrywings
Tuiste
|
Wie is ek?
|
Artikels
|
Fotos
|
Video clips
|
Gasteboek
|
Kontak
Kopiereg
©
Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.