Gasteboek

19 Sept 2006
Tommie Lamprecht
E-mail : talamprecht@alliancemed...
Area : Alliancemedia (SA)
Boodskap :
Dit is mos nou wat jy 'n legacy kan noem wat jy vir jou nageslag se nageslag kan los.... GREAT SITE!!!
18 Sept 2006
Elizca Stemmet
E-mail : elizca@willeklong.co.za
Area : Paarl
Boodskap :
'Ag Henry, I love if when you speak foreign'

Bly om te sien updates geskiet deesdae meer gereeld! HOU SO AAN!
12 Sept 2006
Martin Helm
E-mail : 206010990@cput.co.za
Area : Windhoek
Boodskap :
Jes ja oukie. ek ken jy nou net een week al, maar saam met jou te kuier is maar net lekker. sien jy volgende naweek in die lug. Arch 1000, 2000, 3000, 4000, 5000, chek, malfunction, ooh f**k. sal nie sou erg wees nie. PROST, Mati
11 Sept 2006
Da Revman
E-mail : steyn@bassonskoene.co.z...
Area : Wellington
Boodskap :
Jis ja Jonker jou mamparra!! Ek moet seker maar hier ook kom raas. Goue site!! Miskien vat jy nog die węreld eendag oor...

Keep it real!

DA REVMAN
7 Sept 2006
Clemens van der Walt
E-mail : clem@musicconnection.co...Webtuiste : www.foo.co.za
Area : Durbanville
Boodskap :
Jis ou CTI mater... lekker om weer met jou te chat en 'n brannas te drink.
7 Sept 2006
Jakes Van Dyk
E-mail : jvdyk@sunint.co.za
Area : Grand West
Boodskap :
Yo Henry maar jy is woelig. As jy so gewerk het in die lugmag was jy nou al 'n Generaal. Great site ek geniet dit om al julle akkeltjies te lees. Drie hoera's vir die HASIE span.

Gooi los ,hou die linne binne en onspan die gwawa
Naam : (verplig)
Van : (verplig)
E-mail : (verplig)
Webtuiste :
Area : (verplig)
Boodskap : (verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode : (verplig)
 
 
Tuiste  |   Wie is ek?  |   Artikels  |   Fotos  |   Video clips  |   Gasteboek  |   Kontak
Kopiereg © Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.