Tuiste
Wie is ek?
Artikels
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
Fotos
Flickr
Video clips
YouTube
Gasteboek
Kontak
Gasteboek
Teken gasteboek
245 boodskappe
20 Dec 2006
Estie (janeblond) Windell
E-mail :
14547848@sun.ac.za
Area :
Clanwilliam vir die oomblik
Boodskap :
Oom Henry jou site is great, enjoy jy en Marli die vacation, julle verdien dit!!
O ja, is dit waar van daai Parlementspos wat hulle jou aangebied het in Lesotho?
15 Dec 2006
Jakes van Dyk
E-mail :
jvdyk@sunint.co.za
Area :
Cape Town
Boodskap :
Yes Yster
Wil net vir jou en vroulief se geseende kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar. Hoop julle het 'n great een. Weereens dankie vir 'n great site. Jy het nie 'n idee hoe dit help om 'n nagskof bitter kort te maak nie. Dis moeilik om te slaap as jou maag seer gelag is.
Gooi los, hou die linne binne en onspan die gwawa.
29 Nov 2006
Nanette van Breda
E-mail :
nanette12321@gmail.com
Area :
Hertfordshire - Engeland
Boodskap :
Yes tjomma! Net gou vir jou 'n boodskappie los. Dis lekker om 'n slaggie weer met jou te kon chat. Stuur my groete vir Marli! Ek sal kyk hoe my dinge werk, miskien raak ek nog regular hier op jou site!
Weste bense, Nanette
25 Nov 2006
Amy-Lee Andrews
E-mail :
amyleeandrews1@yahoo.co...
Area :
Caribean Sea! Carnival Miracle
Boodskap :
Hey da buddy! Groete hier uit die oop waters! Oorgeplaas na n ander skip toe, baie lekker. Mis julle en verlang na die feeste!!!!
22 Nov 2006
Fred Dicks
E-mail :
fredgdicks@yahoo.com
Area :
Oos-Londen
Boodskap :
Wil net naand sê hier vanaf goeie ou OL. Pava gedra hom darem. Het my lanklaas gebyt. Moet nou iets doen waarvan Saag nie gaan hou nie nê. Laat weet net as hy jou moeilikheid gee en ek sal die ou kleintjie vir jou gaan uitsorteer. Cheers
6 Oct 2006
Dewald Hendricks
E-mail :
DewaldHendricks@purchas...
Area :
Thame Oxfordshire England
Boodskap :
Halo guys i have not been talking for a long time but i am back now.
i am glad to c that my mate henry is still up to no good and keeping the old sa party mood flying high.
what a brilliant job you have done henry with the website i am glad for you and all those long drunken nights in the airforce paid of.
hoe hoogere hoe laagere, hoe suidere hoe wetere, oom tietere oom tottere, ek kyk hom hy blink nie, ek ryk hom hy stink nie, so waar die fok sal ons hom nie drink nie!!!!!!!!
245 boodskappe
Bladsy 10 van 41
[
Vorige
] [
Volgende
]
[
1
] [
2
] [
3
] [
4
] [
5
] [
6
] [
7
] [
8
] [
9
] [10] [
11
] [
12
] [
13
] [
14
] [
15
] [
16
] [
17
] [
18
] [
19
] [
20
] [
21
] [
22
] [
23
] [
24
] [
25
] [
26
] [
27
] [
28
] [
29
] [
30
] [
31
] [
32
] [
33
] [
34
] [
35
] [
36
] [
37
] [
38
] [
39
] [
40
] [
41
]
Naam :
(verplig)
Van :
(verplig)
E-mail :
(verplig)
Webtuiste :
Area :
(verplig)
Boodskap :
(verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode :
(verplig)
Sien vorige inskrywings
Tuiste
|
Wie is ek?
|
Artikels
|
Fotos
|
Video clips
|
Gasteboek
|
Kontak
Kopiereg
©
Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.