Tuiste
Wie is ek?
Artikels
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
Fotos
Flickr
Video clips
YouTube
Gasteboek
Kontak
Gasteboek
Teken gasteboek
252 boodskappe
6 Feb 2012
Siegfried Grimbeek
E-mail :
hithere@siegfriedgrimbe...
Webtuiste :
www.siegfriedgr...
Area :
Paarl
Boodskap :
Van die Lugmag tot 'n I.T. guru, groot skyf, baie interessant. Hou aan skryf, dit is 'n lekker lees!
6 Jan 2012
Pierre-Benn de Villiers
E-mail :
pierrebenn@gmail.com
Area :
Durbanville
Boodskap :
NUWE JAAR! 2012! Die einde is hier... ai. Kom ons hoop ons kan darem nog vir een laaste keer 'n brannefyntjie skink en tjoppie braai by die Jonkers voor dit te laat is.
20 Oct 2011
Willem Hanekom
E-mail :
willemhanekom@hotmail.c...
Area :
Dubai
Boodskap :
Groete van uit hier in die Sandpit!!!
4 Aug 2011
Dirk (Wolf) Crafford
E-mail :
djcrafford@gmail.com
Area :
Scummerset West
Boodskap :
Jislaaikit maar ek mis die dae toe ek en Soutie (ou sout lepel) die funnel aangevat het op jou Bday by die rivier, arme soutie het 8 uur gaan slaap en Rene het my voor die yskas opgetel en in die bed gesit half 3 die volgende oggend, dis sulke tye wat 'n vriendskap sterk maak hahahaha Kom ons doen dit weer!
13 July 2011
Ricky Serfontein
E-mail :
rickyserfontein@gmail.c...
Area :
Kaapstad
Boodskap :
Broer,
Soos nou hier sit, al my flight confirmations uitgeprint en gereed om daai bergie-tjie aan te vat, wens ek half ek het julle klomp sleg, dik (sorry Paul), lelike bliksems nooit ontmoet met julle gedurige stories van hoe ongelooflike /klipharde /lewensveranderende ervaring Kilimanjaro was nie ....
Maar aan die ander kant, Ek kan! so hoekom nie ?
Gaan 'n groot een wees, sien by Everest basecamp !
Cheers!
17 March 2011
Spaski Geldenhuis
E-mail :
spaski@e3.co.za
Webtuiste :
www.e3.co.za
Area :
Vrystaaaaaaaat
Boodskap :
Behalwe dat jy dieselfde girl het op elke foto ;-) maak jy mens so absoluut niks lus om by die kantoor te sit nie. Ek ry sommer vannaand plaas toe en maak vuur in die veld!!!
252 boodskappe
Bladsy 1 van 42
Vorige
[
Volgende
]
[1] [
2
] [
3
] [
4
] [
5
] [
6
] [
7
] [
8
] [
9
] [
10
] [
11
] [
12
] [
13
] [
14
] [
15
] [
16
] [
17
] [
18
] [
19
] [
20
] [
21
] [
22
] [
23
] [
24
] [
25
] [
26
] [
27
] [
28
] [
29
] [
30
] [
31
] [
32
] [
33
] [
34
] [
35
] [
36
] [
37
] [
38
] [
39
] [
40
] [
41
] [
42
]
Naam :
(verplig)
Van :
(verplig)
E-mail :
(verplig)
Webtuiste :
Area :
(verplig)
Boodskap :
(verplig)
Sekuriteits Kode :
Tik Kode :
(verplig)
Sien vorige inskrywings
Tuiste
|
Wie is ek?
|
Artikels
|
Fotos
|
Video clips
|
Gasteboek
|
Kontak
Kopiereg
©
Henry Jonker 2007. Alle regte voorbehou.