Vriende

Moordenaarskaroo + twee Ouberg Passe

Om ʼn langnaweek tuis te wees is net so goed jy word vir die dorp se eerste klub rugby span gekies, maar in die voorry posisie in plaas van losskakel, waar jy jou talent kan uit leef met jou ligvoetige passies. Met die dat Mnr Afrigter se 110kg niggie graag haar sport talent wil versprei […]
Read More

Kamp by Scheppie Saus

Lengte is sekerlik een van die beste tye om in die natuur te kom. Dus as daar ʼn geleentheid kom om Tigger (ons ou 80 Series Land Cruiser) se bene te rek sal daar nie gehuiwer word om in te stem nie. Ons laaste stop voor ons die +/- 2 ure rit aanpak Scheppie Saus […]
Read More

Kamp by Die Mond & Cederberg Oasis

Dit is soms moeilik om vir iemand te verduidelik hoe mooi ʼn verlate & dorre landskap lyk. Dit is heel verstaanbaar dat die meerderheid mense neig na mooi natuurskoon gebiede, maar vir een of ander rede kry ek altyd aanklank na plekke waar die niks knie hoogte groei. Een so gebied, bietjie meer as ʼn […]
Read More

Jag by Mullersvlei

Met die dat ek uiteindelik my eie geweer (.270 Ruger) bekom het, was die skrif op die muur dat daar gejag gaan word die jaar. Paul het ook sy hande op ʼn 1942 .303 Lee Enfield gekry en die was self lus om bietjie lood te gooi. Paul se neef, Dirk van Rooyen, boer saam […]
Read More

Skaapkop Ete

Tydens ‘n soort-van-n-rustige-kuiertjie by Paul saam met die res van die gruwelooslike knape word daar sonder keer of angs besluit dit is tyd om weer ons kwartaallikse skaapkop ete te vuur. Groot Jacques (die knaap is maar net moer groot – duh) kom met die spoggerige voorstel dat sy tannie en oom boer so net […]
Read More

Kamp by Jamaka

Met die dat Marli tans oorsee (Egipte & Spanje) reis, is daar geen rede om ʼn naweek tuis te wees nie. Dus het ek en Christo besluit om die seuns bietjie vir ʼn kamp te neem. Het al van verskeie vriende van Jamaka Organic Farm & Resort in die Cederberge gehoor en met die dat […]
Read More

Weskus Kuslyn 4×4 Toer

Saterdag, 19 November 2016, kom 5 van ons bymekaar om 1) ʼn paar koues saam te geniet, en 2) meer belangrik om ʼn datum te finaliseer vir ons Weskus kuslyn 4×4 toer. Definitief nie ons moeders se mooiste kinders nie, maar almal het wel dieselfde lus vir ʼn groot avontuur na die vreemde en dus […]
Read More

Kamp by Khomeesdrift

Nie ʼn groot persoon wat daarvan hou om Nuwejaars voornemens te skep nie, maar wil definitief daarop fokus om hierdie jaar (2017) meer gereeld met die familie te gaan kamp. Die seuns is nou op daai ouderdom dat hul alles daarvan geniet. As ons by die huis kom terug van ʼn kamp word daar reeds […]
Read More

Cape Town HSBC Sevens

In 2015 het dit amper gevoel of die hele Kaap by die Cape Town HSBC 7’s was. So, toe Phillip/Ronel gevra het ons of hul die jaar wil join saam met ʼn paar ander vriende het ons onmiddellik ingestem. Die BlitzBokke het verlede jaar die series gewen in die Kaap, en met die dat hul […]
Read More

Kamp by Baliesgat

Soos met ons Leeuwenboschfontein kamp einde verlede maand het dit hierdie spannetjie (Jonker, Van Tonder, Laas & Swart) net so bietjie meer as ʼn jaar geneem om weer die kamp ding te doen. Dus toe Danie met die voorstel kom dat ons weer ʼn reünie moet hou het almal begin om moontlike bestemmings in die […]
Read More