Sport

Clikit Media spanbou @ Scootours

Dit was weer daai tyd van die jaar, waar ons span (Clikit Media) weer so bietjie stoom moes afblaas na ʼn baie interessante jaar. Soos altyd is hierdie geleentheid nie net gepaard met ʼn lekker ete & paar drankies nie, maar ook ʼn avontuur wat aangepak moet word. Almal het voorstelle vir Elzet (ons Hoof […]
Read More

Cape Town Cycle Tour 2016

Woorde soos Smitswinkel, Chappies (Chapmans Peak) en Suikerbossie sal ek nie sommer gou vergeet nie. Het al so baie daarvan gehoor, maar die Sondag 6 Maart 2016 het ek eerstehands gevoel om die bekende, gevreesde & respekteerde roetes te ry tydens my EERSTE Cape Town Cycle Tour 2016 (109km). Die Argus is nie net ʼn […]
Read More

FNB Cape Town 12 ONERUN

Sondagoggend, 17 Mei, 9am gaan die skoot af en 10,000 mense is weg om deel te neem aan die FNB Cape Town 12 ONERUN. Met die dat ek en Marli in geboelie is in die resies deur die Laases en dat ons amper NIKS geoefen het vir die resies nie was ons maar effe senuweeagtig […]
Read More

Wellington Dukes

So maand gelede kom die info deur dat Wellington Dukes (Old Boys rugby span) hul jaarlikse rugby dag Saterdag 5 Oktober by Groendal Sports gronde (Franschhoek) hou. Kalender word onmiddellik geraadpleeg, om te sien of SWAMBO ons nie weer in geboelie het vir iets nie, en voor ek my kon kry bevestig ek dat hul […]
Read More

NZ toets en besoek aan ouers

Dit voel soos jare wat ek en Marli laas ’n lekker breuk gevat het, en toe Adri (my suster) sê sy het vir ons en my pa-hulle kaartjies na die Bokke vs NZ toe in PE was dit net die teken wat ons gesoek het om weg te kom. Die week (+ 2 naweke) sou […]
Read More

Malmesbury rally

Was nog nooit ‘n groot fan van motorsport gewees nie, maar soos alles in die lewe het dit vinnig verander toe my paaie gekruis het met my groot pal, Ruan de Kock, so paar jaar terug. Die knaap is verby mal oor voertuie en is ook die columnist op Willeklong wat ons alles van voertuie […]
Read More