Familie

Wittebrood (deel 3) – MSC Melody

Na Zingela was dit weer terug in ons lemmetjiegroen rental en op die pad terug Durban toe waar ons die aand in ʼn hotel spandeer het voor ons op die volgende avontuur vertrek het. Teen 06h00 Maandagoggend kon ek nie meer my opgewondenheid beteuel nie, want ons twee gaan vir ʼn week op die Melody […]
Read More

Wittebrood (deel 2) – Zingela Safaris

Ons is Vrydagoggend vroeg by Nibela Lodge weg terug Durban toe via die N2. Hierna het ons Wes geskiet op die N3 na die dorpie waar die bekende vark worsies en bacon produseer word – Estcourt. By Estcourt draai ons regs deur Weenen Wild Reservaat waar ons ‘n paar renosters 20m van die pad raakloop […]
Read More

Wittebrood (deel 1) – St Lucia

Die Sondagoggend na die troue het ek en Marli lank in die bed gelê en die vorige aand se gebeure oor en oor bespreek. Het lekker vir haar gelag toe sy joke oor haar nuwe van wat sy nou het en dat sy AL haar persoonlike details moet vervang bv. paspoort, ID… Ons het almal […]
Read More

My pragtige BRUID, Marli Jonker

Gewapen met ‘n laptop, ‘n glas rooiwyn en ‘n pragtige uitsig oor die see by Gordansbaai en die Strand gaan ek probeer om die spesiale oomblikke van +/- drie weke gelede se gebeure, toe ek die belangrikste vraag in my hele lewe met ‘n sterk JA beantwoord het, op te som. Na maande se afwagting, […]
Read More

Ek en M slaan 2 jaar

Gister presies twee jaar gelede, 15 November 2005, het ek en M se paaie gekruis. Ek onthou nog in die begin toe sy saam met ons klomp Klonge begin travel het, het die girltjie maar effe senuweeagtig gelyk, maar deesdae hol sy voor in die koor en moet ek soms net keer anders is daar […]
Read More

Jonker familie reünie

Een ding wat die ou generasies wild goed gedoen het was families bou. Ek kyk byvoorbeeld na my pa se familie: die jongste van 10 broers en susters, maar by verre die grootste. Verbeel jou jy het 9 broers en susters? Mense, dit is mos probleme op ʼn heel ander level!! Nou omrede my pa […]
Read More

Trou rëelings begin…sjoe!

As jy vir my 6 maande gelede gesê het ek gaan vandag sit en begin trou reëlings maak sou ek net daar myself vrek gelag het. Maar die lewe het ʼn manier om curve-balls jou kant toe te skiet en voor jy jou oë kan uit vee dan is jy knie diep in die storie […]
Read More

Pa se brakke

Vandat ek my oë kon oop maak het ek altyd ‘n hond / of iets wat hulle ‘n hond noem gehad en dit was ‘n helse aanpassing toe ek lugmag toe was na matriek en skielik het ek nie meer ‘n brak om meer te speel en k*k aan jaag in die middae nie. So […]
Read More

Verlowings parties bly woes lekker

So rukkie gelede was my ouers in die Kaap en omrede ek die ou mense ken het ek en Marli besluit ons gaan net ‘n ietsie kleins & intiem hou met beide se ouers en so paar close pals om ons verlowing te vuur. Daarna sal ons een hou vir al die res van die […]
Read More

Ek en M se ouers onmoet uiteindelik

My maat, as jy dink ‘n Currie Cup finaal tussen die steeptruie en die blou knape van die Noorde is stresvol en senutergend dan moet jy by wees as jou en jou verloofde se ouers mekaar die eerste keer ontmoet. Ek kan wragtig nie sien hoe mense meer as een keer deur so storie kan […]
Read More