Familie

Kamp by Sanddrif

Begin nou al soos ʼn tradisie raak om saam met hierdie lekker “mal” groep te kamp elke November. Lees gerus die vorige jare se artikels hier: 2015, 2016 en een vroeer die jaar. Alhoewel ons mekaar maar min in die jaar sien, is dit altyd een kamp waarna ek baie uit sien. Ek dink wat dit daai […]
Read More

Moordenaarskaroo + twee Ouberg Passe

Om ʼn langnaweek tuis te wees is net so goed jy word vir die dorp se eerste klub rugby span gekies, maar in die voorry posisie in plaas van losskakel, waar jy jou talent kan uit leef met jou ligvoetige passies. Met die dat Mnr Afrigter se 110kg niggie graag haar sport talent wil versprei […]
Read More

Kamp by Scheppie Saus

Lengte is sekerlik een van die beste tye om in die natuur te kom. Dus as daar ʼn geleentheid kom om Tigger (ons ou 80 Series Land Cruiser) se bene te rek sal daar nie gehuiwer word om in te stem nie. Ons laaste stop voor ons die +/- 2 ure rit aanpak Scheppie Saus […]
Read More

Kamp by Die Mond & Cederberg Oasis

Dit is soms moeilik om vir iemand te verduidelik hoe mooi ʼn verlate & dorre landskap lyk. Dit is heel verstaanbaar dat die meerderheid mense neig na mooi natuurskoon gebiede, maar vir een of ander rede kry ek altyd aanklank na plekke waar die niks knie hoogte groei. Een so gebied, bietjie meer as ʼn […]
Read More

Kamp by Gecko Rock

Vrydagmiddag so duskant 2pm trek die 80 Series se neus by die hek het. Die tyd het aangebreek dat ek en die seuns vir ʼn naweek ontsnap van die dag-tot-dag se gejaag en geraas. Beste manier om jou kop skoon te kry is om in die natuur te kom – punt! By Touwsrivier draai ons […]
Read More

Jag by Mullersvlei

Met die dat ek uiteindelik my eie geweer (.270 Ruger) bekom het, was die skrif op die muur dat daar gejag gaan word die jaar. Paul het ook sy hande op ʼn 1942 .303 Lee Enfield gekry en die was self lus om bietjie lood te gooi. Paul se neef, Dirk van Rooyen, boer saam […]
Read More

Skaapkop Ete

Tydens ‘n soort-van-n-rustige-kuiertjie by Paul saam met die res van die gruwelooslike knape word daar sonder keer of angs besluit dit is tyd om weer ons kwartaallikse skaapkop ete te vuur. Groot Jacques (die knaap is maar net moer groot – duh) kom met die spoggerige voorstel dat sy tannie en oom boer so net […]
Read More

Kamp by Jamaka

Met die dat Marli tans oorsee (Egipte & Spanje) reis, is daar geen rede om ʼn naweek tuis te wees nie. Dus het ek en Christo besluit om die seuns bietjie vir ʼn kamp te neem. Het al van verskeie vriende van Jamaka Organic Farm & Resort in die Cederberge gehoor en met die dat […]
Read More

Ceres Karoo Toer

Voor ons ons oë kon knip was dit weer skool vakansie en tyd om die seuns uit die huis te kry. Met die dat dit Jean se verjaarsdag, Vrydag 7 April was, het ons besluit ons moet teen Donderdag se kant terug by die huis wees sodat ons darem die knaap op sy verjaarsdag kan […]
Read More

Kamp by Khomeesdrift

Nie ʼn groot persoon wat daarvan hou om Nuwejaars voornemens te skep nie, maar wil definitief daarop fokus om hierdie jaar (2017) meer gereeld met die familie te gaan kamp. Die seuns is nou op daai ouderdom dat hul alles daarvan geniet. As ons by die huis kom terug van ʼn kamp word daar reeds […]
Read More