Buitelewe

Jam Rock fees

‘n Rock festival in Ladismith? Is dit ooit moontlik? Jup, hulle het hierdie jaar (2004) een op die been gebring en dit die “Jam Rock Festival” gedoop. Nou hoe kan ‘n mens so ‘n gulde geleentheid misloop om ‘n fees in sy junior stadiums te mis? Eendag is die fees moerse populêr en dan kan […]
Read More

Rittelfees

Die Vrydagmiddag laat vat 6 van ons (Eduard, Colin, Ron, Henry, Vicky & Marnus) die langpad Vredendal toe met Eduard se 2.8 Isuzu bakkie. Rittelfees 2004 roep en Willeklong moet antwoord gee. Colin was die baas agter die stuur, met sy wingman Eduard langs hom. Die res van ons het agter gesit met 3 oulike […]
Read More

Veldblom skou

Ek dink hoe meer ek in die Swartland omgewing kuier, hoe meer hou ek van die plek. Ek en ou Colin het weereens die langpad aangepak en gemik vir Malmesbury. Ons het IEWERS gehoor dit was hulle skou hierdie naweek en Willeklong was nog nie vantevore daar nie. Yeah right. Hier kom ons twee stoutgatte […]
Read More

Moorreesburg skou

Saterdagmiddag, net so duskant middagete, besluit ek en ou stoutgat Colin mos: hoekom vat ons nie maar die platteland aan nie. Nadat ons uitgevind het dat Moorreesburg se Swartland Skou aan is, het ons die lang pad gevat. Dit was net die twee van ons, want meeste van die ouens was by parties en ander […]
Read More

Vleisfees

Gewoonlik as ons feeste toe gaan dan is daar hierdie groot gees wat enige mens sal bangmaak. Ons gaan met die doel om so groot te gaan dat dit sommer gevaarlik is vir ons eie liggame, maar toe ek Vrydagoggend wakker word in Piketberg na afloop van hulle Blomme- en Wildskou toe wou ek amper […]
Read More

Blomme & Wild skou

Nooit weer sal ek 2 feeste agtermekaar bywoon nie. As ek elke keer voel soos ek nou voel, dan woon ek nie eers weer ‘n enkele fees in die land by nie. Dit voel of ek nog steeds op ‘n army vasbyt is – ag nee boys! Donderdagmiddag na werk skiet daar mos ‘n vol […]
Read More

Arangies Kop hike

Die Robertson distrik is nie net bekend vir sy voggies en kelders nie, maar ook vir sy natuurlike skoonheid. Een van hierdie natuurlike wonderwerke is die staproete oor Arangies Kop net anderkant Robertson. Toe ek hoor dat hierdie Arangies Kop die klein Everest van Suid Afrika genoem word het ek gedog hulle maak ‘n grappie, […]
Read More