Besigheid

Clikit Media spanbou @ Scootours

Dit was weer daai tyd van die jaar, waar ons span (Clikit Media) weer so bietjie stoom moes afblaas na ʼn baie interessante jaar. Soos altyd is hierdie geleentheid nie net gepaard met ʼn lekker ete & paar drankies nie, maar ook ʼn avontuur wat aangepak moet word. Almal het voorstelle vir Elzet (ons Hoof […]
Read More

Besoek aan die UK & USA

Met die dat een van ons maatskappy se grootste tegnologie verskaffers in Nashville USA is, was dit noodsaaklik dat na 5 jaar van besigheid doen met hulle dat ons (ek en my vennoot, Hermanus) op ʼn vliegtuig spring en gaan blad skud met die manne en sommer ook ʼn paar koues saam geniet. Terwyl ons […]
Read More

Clikit Media spanbou @ Karoo Art Hotel

Lankal geweet ek en die korporatiewe monster gaan nie om dieselfde tafel kan sit nie. Ek is net nie aanmekaar gesit daarvoor nie. Waarvoor ek wel gemaak is, en wat veroorsaak dat ek elke oggend wil werk toe kom, is om saam met ʼn dinamiese groep mense te werk wat dieselfde werksetiek as ek het. […]
Read More

Clikit Media word gelaunch

Hoe som mens die laaste 3 maande op…eerlik ek dink dit is amper onmoontlik. 2011 was een van ons besigste jare ooit en hoop 2012 is nie eers naby so mal nie. Die meeste was positief en hier en daar het so negatiewe dingetjie wel sy kop uitgesteek. Een van die positiewe komponente wat ek […]
Read More