Henry Jonker

Henry Jonker

Kamp Google

Dit is weer daai tyd van die jaar wanneer alles wat leef en beef in ʼn winkel sentrum, of op die strand is. Dus probeer ek hierdie twee slagvelde sover moontlik vermy. As ons die see ding gaan doen, moet ek myself geestelik voorberei want Marli & die seuns is mal oor die verdomde plek, […]
Read More

Kamp by Trompie se duin

Dit is Vrydagmiddag 4pm en Jean (ons oudste) maak gereed vir sy laaste “relay ladder event” by die Hoër Jongenskool Paarl. Ek hoor hoe “ping” my verdomde foon in my gatsak en ek weet dit is die manne wat al aan die beweeg is op pad Elandsbaai toe. Knapie is skaars uit die water en […]
Read More

Familie tyd by Elgin River Lodge

So paar km buite Grabouw kry jy die Peregrine Padstal langs die N1. Net soos jy verby die padstal ry, op pad Botrivier toe, draai jy regs by die bordjie, Viljoenshoop. ʼn Km verder draai jy weer regs en volg die Appletiser pad tot jy die Elgin River Lodge aanwysings begin kry. ʼn Naweeg wegbreek […]
Read More

Loeriesfontein kuier

Einde verlede week skiet ek gou na Jacques op die plaas, buite Wellington, en terwyl ons om die tafel sit en ʼn koppie koffie geniet gesels ons oor die vorige naweek se kuier in Loeriesfontein en wat ʼn puik naweek dit was vir almal betrokke. Soos altyd het ons net ʼn halwe rede nodig om […]
Read More

Kamp by Doringlaagte

Loop al lank met die gedagte om skoonpa saam te neem op een van ons pa & seun kampe. Met die dat Marli in Denemarkte was vir so paar dae, het ek besluit hierdie is ‘n gulde geleentheid om hom saam te nooi na ons kamp by Doringlaagte. Vrydagmiddag so net na 3pm glip die […]
Read More

Groot Karoo se agterpaaie

Winter in die Karoo is altyd iets spesiaal. Alhoewel dit vrek koud is, is daar iets misteries rakende die gebied en sy mense. As geluk aan jou kant is sneeu jy dalk vas in Sutherland, alternatief verken jy elke onbekende grondpad in die distrik. En dit is presies wat ons die lang naweek weer gaan […]
Read More

Jag by Mimosa Lodge

“Boys! Dis nou jag, boys! Dis nou jag!”, ʼn paar gevleuelde woorde wat die naweek baie gesê sou word en so ook die tema van die naweek. Donderdagoggend en ʼn fris span manne kom by Vilamar Restaurant by mekaar vir ʼn vinnig cappuccino + roomys tasting voor ons die pad Beaufort Wes toe aanpak. Ons […]
Read More

Kamp by Gatsrivier

Dit is weer Vrydag en hoogtyd dat ons ontsnap van die wêreld se geraas. Alhoewel die Kaap se reën uiteindelik gekom het, was dit nie ʼn groot genoeg verskoning om die naweek se ontsnapping na die Karoo te mis nie. Die wêreld is nat en ons ry in die reën van Wellington tot net na […]
Read More

Namakwaland 4×4 Toer

ʼn Avontuur wat nie ontstaan om ʼn kampvuur nie, kan nie vertrou word nie – skryf dit neer as jy nie dit geweet het nie. Jy kan nie tuis sit en teug aan ʼn Rooibos tee en dink maggies dit sal nou lekker wees om die bakkies se neuse in die-en-daai rigting te stoot saam […]
Read More

Marli skiet haar 1st bok

Woensdag laat middag en ons draai weer by Thali Thali se hekke in net voor Langebaan. Net minder as ʼn week gelede het ons ʼn wonderlike familie kuiertjie daar beleef waar Jean (ons oudste) ook die geleentheid gehad het om sy 1st bok (Springbok) te skiet op sy 8st verjaarsdag by een van die buur […]
Read More