|
Mommy 2 b
|
|
17 Jan 2010
|
|
|
Op 7 maande sal jy mooi moet kyk om te sien dat M verwag.
Om seker te maak daar is memories van hierdie wonderlike geleentheid het ’n vriend van ons, Werner Roux, sy diens aangebied om so paar professionele foto’s van haar en Jean (7 maande = 27 weke) te neem.
Dasvlei se gestroopte lande was net die venue wat M & Werner gesoek het. Die wind het nie altyd saam gespeel nie, maar soos julle kan sien was die finale produk ongelooflik mooi.
Werner baie DANKIE vir al jou moeite en geduld met die foto’s. Ons waardeer dit regtig baie.
As jy ’n mommy 2 b is en jy wil ook hierdie ongelooflike oomblik capture maak seker julle besoek Werner se webtuiste by www.wrphoto.co.za. |
|
lewer kommentaar |
 |
|
Kommentaar
|
 |
 |
| Dankie vir die mooi boodskap engel en ek moet se Werner het geweet wat hy doen! n swanger vrou voel nie altyd so goed / mooi nie , maar hy het dit reg gekry om die mooiste kiekies ooit te neem! |
Gelewer deur : Marli Jonker - 18 Jan 2010 |
 |
|