Archives for 16 Jan,2017

You are browsing the site archives by date.

Jan / Des Vakansie 2016/7

Hierdie jaar se Kersfees sou ʼn spesiale een wees. Ons 1st Kersfees as ʼn familie sonder pa, maar ook moontlik dalk ons laaste met ons ma wat so 2 maande gelede uit gevind het sy is gediagnoseer met lewer kanker. Die dokters was optimisties of sy die Kersfees met ons sou wees, maar dankbaar die […]
Read More