Archives for 30 Mar,2015

You are browsing the site archives by date.

Otter hike

Dit voel soos ʼn leeftyd wat ek laas ʼn hike aangepak het. Amper op my rug geval toe ek nou kyk in die argiewe dat die laaste een (Bloupunt & Cogmanskloof) in Junie 2012 was. Sal definitief plan moet maak en meer gereeld in die veld moet kom. Na so ʼn lang afwesigheid kan ek […]
Read More